file ***Junie 2009 Afrikaans mamma's***

15 years 8 months ago #155937 by Leana
Hi julle,

Eks ook hier! Het my dae gevat om my login details te onthou.
Lees nou Mia vra waar ek is. Ek is Witkop Mia. Ek kan nie so lekker jou naam onthou nie, was dit jou naam op pf?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155898 by natashjasingleton
haha hoe lag ek nou vir die chuck norris :P

Ja dit is so, as God planne het kan niemand iets daaraan doen nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155894 by Hasie.
Monique, ek dink ons het mekaar op PF raakgechat in die afrikaanse mammas groep en toe fb friends geword. Nog 'n ding wat Stefan en Stian in gemeen het is, hulle hou meer van kaas as van brood.

Natasha, ek het nie beplan om die twee so naby aan mekaar te he nie, maar my planne en God se planne het nie so lekker ooreengekom nie... Nou het ek twee! En ek sal julle met baie eerlikheid waarsku dat Durex Extra Safe toe nie so safe is nie. Claudia is ons kondoom babatjie :laugh: My man het gese as dit 'n seuntjie is noem hy hom Chuck Norris want hy kom deur enige ding, gelukkig was dit 'n dogtertjie :cheer:

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155892 by natashjasingleton
heel oulik om so baie ingemeen te he :)

Mia, wanneer is jou baba in Junie gebore? :) En waar vandaan is jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155864 by Moeksie
Dankie Deja! Dit was maar 'n blonde oomblik van my af jong. :silly:

Anina, die ander girls is baie nice. :) Ek ken sover almal behalwe vir Mia.

Hoe het ek en jy mekaar nou weer leer ken, ek kan regtig nie onthou nie?! LOL!

Natashja, Anina se seuntjie en my seuntjie (Stian) is op dieselfde dag gebore en hulle het dieselfde geweeg! En haar seuntjie se naam is Stefan en myne Stian! So hulle het nogal baie in gemeen.

(En ons het mekaar eers leer ken NA die kinders se geboorte!)

My beautiful daugter born on the 23rd of February 2007 @ 40 weeks, induction, natural delivery with epidural. Weighed 3,25kg at birth.

My gorgeous son born on the 23rd of June 2009 @ 40 weeks, induction, natural delivery. Weighed 3,28kg at birth.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155787 by natashjasingleton
Dankie Deja :) nou lyk dit beter :)

Anina en Mia welkom by ons groepie, dis nou lekker om te sien dat dit groei na al die tyd :) Ai ek kan nie glo die tyd het so vinnig gegaan nie.

Anina - sjoe maar jou kiddies is naby mekaar - ek dink nie ek sal dit maak nie, maar nou ja ek kyk na dit van 'n enkel ouer point of view :P Aww sweet van die Nat doek - hulle raak nou net ouliker by die dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155635 by Moomie Admin
Ek het die twee threads gemerge. Weet nie regtig hoe dit werk nie. Mail my maar by moomieforum@gmail.com as julle probleme ondervind.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account