exclamation-circle Sterilisasie

12 years 8 months ago #246374 by Ankie
Replied by Ankie on topic Sterilisasie
Ek dink baie aan jou situasie en gehoop iemand wat self deur dit is post.

So ver ek weet is 2 jaar na n keiser veilig vir n vbac. Ek ken nie die voorwaardes vir n vba2c nie.

Die dr kan jou nie maak steriliseer nie. As dit nie reg voel vir jou nie, doen dit nie. Doen navorsing, vra vir die dr vir die navorsing wat hy sy opinie baseer. Kry n ander dr se opinie. Jy kan seker later gaan vir sterilisasie wanneer jy meer seker is daaroor? Risiko's word groter na n 3de keiser, maar daar is ook kans dat als goed verloop. Jy moet besluit met watter besluit met sy risikos jy kan saamleef.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246307 by Lelie
Replied by Lelie on topic Sterilisasie
Nee, dit is een opsie wat ek nou nie het nie, wat ek gewens het ek het.

Die kiddies is te na aan mekaar vir n VBA2C, my oudste is nou 3, my jongste word nou maart 2.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246303 by Ankie
Replied by Ankie on topic Sterilisasie
Sjoe.. Ek is die selfde ouderdom en kan nie sterillisasie aan dink nie! Is daar nie n moontlikheid vir n VBA2C nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246294 by Lelie
Sterilisasie was created by Lelie
Hi almal.

Ek en my man het beplan op 4 kinders of meer. :cheer:

Ek is tans swanger met my 3de kind. My vorige 2 was albei keisers, nie my keuse nie, die eerste een se koppie was te groot vir normaal kraam so toe stel die gynie n keiser voor, en die 2de een was te na aan die eerte een so toe moes ek n keiser vat.

Maar om terug te keer na die onderwerp, toe ek laasweek by my gynie was toe vra hy my oor sterilisasie, omdat dit dan 3 keisers gaan wees en die baarmoeder dalk met die 4de ene kan skeer voor die kleintjie gebore kan word( n verkorte weergawe van die hele proses)

Ek verstaan hoekom hy dit voorgestel het, gesondheids gewys, maar ek kan dit nie help om half gekant daarteen te wees nie. Dalk is dit omdat ek voel ek is nog te jonk, ek is tans 25, word 26 die jaar. :cry:

Ek het alle vra en my man het voorgestel ek vra hom as ek vir my opvolg gaan. :ohmy:

Is hier iemand wat al in die selfde posiesie was of is? :unsure:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account