file Verlof en KI

12 years 1 month ago #251741 by wanda
Replied by wanda on topic Verlof en KI
Dankie dames

Hulle het toe besluit ek kan siek verlof kry. So ek was vandag by die dr dit is dag 13 en daar is n perfekte folic van 20mm aan die regter kant en aan die linker kant is daar 1 van so 10mm Dr se die regter 1 is perfek en ons sal hom gebruik.

Ek gaan more oggend vir my eerste KI. Bietjie bang want ek weet nie wat om te verwag nie.

Lekker dag :laugh:

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251562 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic Verlof en KI
More Wanda

Ja, nee. Dit sal darem baie wreed van hulle wees.
Ek het altyd probeer om my KI's te skeduleer vir laatmiddag. So ek het gaan werk en dan net vroeer gewaai van die werk af. Dit het nie van my verlof afgekom of niks nie. My bestuurder het my net daai uur of twee afgegee.
Dit werk ook lekker, want direk na die KI kon ek huistoe en rustig wees.

Shame, ek hoop hul kom jou tegemoet. Dis kla so stressvol, mens het nie nog dit ook nodig nie.

Sterkte :heart:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251560 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Verlof en KI
Hi Wanda

Dit sal regtig baie wreed van hulle wees indien hulle sou weier, maar hoekom vat jy nie siekverlof nie? Vra die dr om vir jou 'n briefie te skryf, ek dink in elk geval nie dis 'n goeie idee om na dit weer terug werk toe te gaan nie - ek glo jy moet dan gaan rus en jou bene in die lug hou met 'n kussing onder jou boude.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251559 by wanda
Verlof en KI was created by wanda
More Dames

Ek het bietjie raad nodig.

Ek moet gaan vir KI en ek wil weet wat staan my te doen as dit kom by verlof.

Ek kry niks in die Labour Law hier oor nie

Ek is fine om onbetaald te vat en dit gaan net vir die oggend wees ek gaan na dit werk toe Maar ek het nie n idee wat en hoe om my werk te hanteer nie.

Ons maak toe in Desembers so ons mag glad nie deer die jaar verlof vat nie.

Ons Manager is op kraam verlof en ons het n nuwe dame wat vir haar in staan en sy weet nou nie hoe om dit te hanteer nie.

Sy gaan dit met n direkteer bespreuk dan eers sal sy my se wat hulle dink.

Dit een van daai goed wat ek nie weet wat ek sal doen as hulle weier laat ek gaan nie Die kans is nogals groot

Lekker dag en raad sal baie wardeer word

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account