heart NAME

12 years 2 weeks ago #252191 by APotgieter
Replied by APotgieter on topic NAME
Nunukie Noah is baie mooi dit hang maar af wat jou van is of dit gaan mooi klink of nie maar dis baie mooi

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252190 by APotgieter
Replied by APotgieter on topic NAME
hahaha Hantilab ons van is Potgieter so dit Beperk mens ook hoor want engelse name klink net nie goed met die erg afrikaanse vanne nie :(

Ek het al Gedink aan Luhan, Dewan of Lihandre' maar my man is nie baie opgewonde oor my keuses nie ons eerste se naam is Ruben

Nee kyk genade dis vreeslik moeilik maar ek dink ons kan mekaar help hier wat ek dink almal is maar opsoek na name

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252186 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic NAME
ja, kom noem 'n bietjie seuntjie name asseblief. Ek is nou eers 9 weke swanger, maar dienk ook al klaar aan moontlike name. Ons het klaar 'n dogtertjie naam, maar sukkel met seuns name.

Ek het al gedink aan:

Sion
Dante
Danre
Jandre
Noah (Maar klink te engels)

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252183 by hantielab
Replied by hantielab on topic NAME
Oooo dis altyd 'n tameletjie!!

My seuntjie is Rhenier, ons het maar die familienaam gedoen. Sy Oupa en Pa ook Rhenier. My van is Labuschagne so ons is ook maar beperk met die tipe name wat ons vir ons kinders kan gee B)
Die tipiese hollywood name pas nou nie so lekker by ons ou boere vanne nie!!

Sterkte en laat weet as julle besluit het!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252176 by APotgieter
NAME was created by APotgieter
Hi almal

Help asb bietjie met seuntjie name ek sukkel my dood om n naam te kry vir my ongebore seuntjie

deel asb met my julle seuns se name en as daar dalk name is wat vir julle mooi is

Ek soek graag n naampie wat mens nie baie hoor nie - DANKIE :heart: :heart:

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account