file Dagmoeder - Protea Hoogte - Brackenfell

12 years 2 weeks ago #252237 by SmitS
Middag almal :)

Ek is opsoek na 'n goeie en baie betroubare dagmoeder in Proteahoogte, Brackenfell. My seuntjie word in Maart 2015 gebore en ek sal hom graag by 'n dagmoeder wil inskryf na ek klaar is met my kraamverlof.

Enige voorstelle sal baie welkom wees.

Baie dankie :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account