file Bloed druk

11 years 11 months ago #252854 by APotgieter
Replied by APotgieter on topic Bloed druk
Hi julle baie dankie vir al die comments ek wardeer dit -

dankie swartkat ek is bly dis eerder aan die lae kant as aan die hoe kant want lyk my dit hou baie meer gevare in as dit hoog is

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252850 by DieSwartKat
Replied by DieSwartKat on topic Bloed druk
Hi,

Die normale/gemiddelde bloeddruk is 120/80 vir 'n vrou van gemiddelde gewig.
Die onderste telling is die een om dop te hou, gevaarlik wanneer dit te hoog of laag is. As jou onderste telling 60 of minder is, ly jy aan lae bloeddruk (ongeag wat jou boonste telling is). Dit is nie noodwendig 'n slegte ding nie, dit beteken byvoorbeeld dat jy nie sommer 'n hartaanval sal kry nie. As jy nie duislig is of enige snaakse simptome ervaar nie, dan is behandeling nie nodig nie.

Maar as 'n swanger vrou sal ek dit wel onder my dokter se aandag bring. Eet gereelde happies, elke 2 uur of so. Vrugte indien moontlik. Bly weg van chocolates en eet eerder iets sout.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252832 by Nadia
Replied by Nadia on topic Bloed druk
Salty stuff is usually used to push up blood pressure when it is low. You need to avoid too much salt if your blood pressure is high.

If you are not having symptoms or complaints related to low blood pressure (fainting etc) then it's usually nothing to worry about.

Mom to a gorgeous boy (4yrs) and due with number 2 in January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252827 by blessedmom
Replied by blessedmom on topic Bloed druk
Hi daar

Suiker stoot gewoonlik 'n mens se bloeddruk op! :-)
Kry jy genoeg water in? Dehidrasie kan ook lei tot lae bloeddruk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252812 by APotgieter
Bloed druk was created by APotgieter
Hi julle

Waneer mens se bloed druk laag is wat moet mens eet om dit bietjie op te stoot -

Ek crave vreeslik soet goed en wonder of dit nie dalk is omdat my bloeddruk laag is nie ek het saterdag en sondag my bloed druk met rukke gemeet en dit bly laag

98/62 - 102/64 - Saterdag
96/54 - Sondag

Ek voel gelukig nie baie duislig of so nie ek verstaan net nie lekker die bloed druk ding nie ek weet as jou bloed druk hoog is moet jy iets sout eet om dit af te bring

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account