More Maryka
Baie geluk met die swangerskap!
Ek was nie self by Wilgers nie, maar my niggie was met beide haar dogtertjies by Dr H de Meulenaere by Wilgers. Ek weet ook sy word baie kere deur ander mense ook aanbeveel. Maar bygese, ek het nog nooit iets slegs van 'n dokter by Wilgers gehoor nie.
Baie sterkte!
www.lifehealthcare.co.za/Hospitals/Displ...l.aspx?nHospitalId=7