- Posts: 17
- Thank you received: 2
Halo ignel3,enige goeie nuus al vir 2020?ek weet hoe voel jy,eendag gee jy net op en die ander kry jy weer die moed om die ding aan te pak,ek was net soos jy clomid,fetomid en elke vitamien gebruik al,ma voel net my liggaam misluk my elke keer,maar ek glo daai spesiale dag gan kom,en o ja ek al 3miskrame gehet,dit was hartseer ma ons word net sterker deur alles.Ignel3 wrote: hi almal,
ons probeer al 14 maande om swanger te word, en het die laaste 3 maande Fertomid gebruik (baie soos clomid).
ek het die eerste siklus geovuleer, 2de siklus het ek swanger geword maar het in n miskraam geindig, 3de siklus het ek nie geovuleer nie.
ek het die afgelope maand (na my laaste siklus Fertomid) besluit om n paar maande op te hou probeer - aandag aan myself gee.
ek het n vriendin wat my voorgestel het aan n kuie mengsel met die naam "mooi meisie" - wat glo binne weke jou help om swanger te word.
na soveel teleurstellings is ek maar baie skepties en raad op!l
ek het caffeine opgegee, ek het suiker opgegee, en het alcohol heel gelos, my man het ophou rook - ons het gewig verloor, begin oefen en gesonder eet.
ek weet net nie meer nie ….
verlede maand se miskraam het my gebreek, en toe moes ek na dit uitvind n vriendin van ons is swanger (voordat hul verloof geraak het)
weet net nie meer wat om te doen nie!!
Please Log in or Create an account to join the conversation.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
Please Log in or Create an account to join the conversation.
