ons het die oggend in gegaan vir n keiser, was so opgewonder kan nie wag om gaar te ontmoet nie, die dokters het aan gekom en gese ek gaan nou in. hulle het my in gevat en begin ek was so ogewonder, en toe gebeur die nagmerie hulle het haar uit gehaal en sy kon nie huil nie, alles het vout gegaan. die dokter se hy kry nie n sy is toe in haar slik en onder by haar anus sy kry nie asem nie, hulle het haar dadelik weg gevat, ander hospitaal toe op die einde van die dag moes sy geopereer word. ons het gedink dis al wat vout is nee sy het toe net een nier wat nie reg is nie, n gat in die hart klomp voutjies en sy is vandag 3 jaar oud en gaan nog steed vir operasie sy was al seker vir 9 operasies en nog le voor ons is dakbaar vir haar, en is baie lief vir haar sal haar vir niks veruil nie