file Die Dieet

10 years 1 month ago #272771 by AnzelMama12
Replied by AnzelMama12 on topic Die Dieet
HI, Lise

Jip, ek het die dieet al probeer. Dit is baie duur, maar dit werk baie, baie goed. Ek het in die 10 weke op die program seker 15kg verloor en baie sentimeters. Mens voel baie goed op die dieet en nooit honger nie. So dit help baie. Ongelukkig is daar nie 'n apteek waar ek bly wat hierdie dieet aanbied nie, so ek moet maar self sien kom klaar.

Sterkte vir jou!
The following user(s) said Thank You: Lise

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 1 month ago #272765 by Lise
Die Dieet was created by Lise
Hallo Mammas,

Is hier enige iemand wat al "Die Dieet waarvan almal praat" probeer het? EK het PCOS en probeer nou al 8maande vir baba #2.

Groete xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account