file Bottle Feeding schedules and quantities

11 years 3 months ago #263551 by Marijke
Ek second wat Irene gesê het, laat haar self wakker word en gee wanneer sy nodig het.

En smile and wave vir die klinieksusters, dis regtig die dames wat die meeste goed vertel vir die reine waarheid wat mens net jou kop voor kan skuld. Ignoreer en volg jou gut - moenie dink enige iemand is slimmer as jou eie gut nie want niemand anders ken jou kind soos jy nie!

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #263350 by IreneL
Ja ek het gesien op julle groepie dat sy gebore is en dat jy bietjie n scary ondervinding gehad het met haar geboorte!

Groot baba ja, myne was 2,93kg :) Laas wat ek haar op 6weke geweeg het was sy 4.2kg.

Die vroue by die borsvoedingkliniek waar ek haar weeg sê ook heeltyd ek moet minder of só of só gee, maar ek doen maar wat vir my werl. Ek laat haar wel dag en nag self wakker word om te eet.

Mense dink bottel gee is die easy way out, maar vir my is dit ook maar complicated! Ek het gedink hulle het vaste drinktye en drink elke keer dieselfde hoeveelheid, maar toe nie!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #263345 by RonelleB
Hi Irene!

Dankie v jou terugvoer. Ek volg nie rerig die blik se aanbeveling nie meer wat die dames by die kliniek voorstel. Maar ek hoor jou en sal ook so probeer voortgaan. Gedink ek sal haar deur die nag los om self wakker te word v voedings (ek maak haar gewoonlik wakker). Soos genoem is ek net bang ek maak die fout om te veel te voer en dat sy dan te veel gewig optel en dat ek nagvoedings aanhits ipv om hul te verminder soos sy ouer word.

PS: Al was ek in die April groepie (jy weet mos ;-)) het ek toe uiteindelik op 42 weke op 8e Mei v Laila gekry so ons meisies is net 10 dae apart...yslike pop wat 3.6kg geweeg het en 51cm lank was.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #263344 by IreneL
Hi Ronelle,

Mine is also bottle fed. She's 7 weeks old. Mine doesnt follow what the instructions on the cans prescribe at all. According to the can she should be drinking 120ml 6 times a day, but she has about 8 bottles a day. Sometimes she finishes the 120ml, sometimes it takes her a while.

I am going with what she wants. If she is hungry, I feed her :) If she doesnt finish it, I dont force her. If she wants more occasionally, I give her more.

Maybe someone else has better advice, but this is just what Im doing.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #263343 by RonelleB
Hi mommies

I need some advice please. My LG is now 2 months old and she's bottle (formula) fed. At the moment we were feeding 6 times a day every 4 hours. She had 120mls alternating with 150mls every second feed I.e. 3 feeds of 120mls and 3 of 150mls. Based on her weight now she should be drinking 150mls each time but apparently only 5 times a day. How do I change this from 6 to 5 feeds? I am worried if I keep 150mls 6 times a day, I will overfeed her?

Any advice please?
The following user(s) said Thank You: IreneL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account