question-circle vra oor "prem-labour"

13 years 2 months ago #239168 by Huggles
Replied by Huggles on topic Re: vra oor "prem-labour"
At 34 weeks he will be fine. He might need to spend a week or two in the nicu, but he might not, especially if you have had steroids to help his lungs.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239164 by anelda.snyman
eks tans 34 weke swanger en was al 2keer gedurende my swangeskap op geneem vir "premature labour" albei kere is die kraam proses gestop en het die dr my ingespuit met "steroids" om die baba se longe te versterk.

Nou is my vrae:
1) sou ek vandag weer in kraam gaan en my baba word gebore, wat is die kans dat hy sal oorleef?

en

2) hoe vroeg kan hy gebore word sonder dat dit sy gesondheid beinvloed?

Ek is so bang ek verloor hom dat ek saans in trane uitbars en my self aan die slaap huil.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account