Tanya ek het al baie opgelees oor IVF
Die FET is baie meet natuurlike siklus as gewone ivf omdat jy net meds kry om jou lining van uterus dikker te kry. Jy sal dag 1/2 by dr moet wees vir sonar en meds. Dan sal dr jou monitor miskien nog besoek of 2 en dan inplanting. Dan 2weke wag
Dit is goedkoper omdat die meds nie so duur is nie en die dokter ook nie so baie moet doen nie.
Kom join ons by " gesels oppad na swangerskap". Een v dames gaan Des vir FET
Me: 42 low AMH
DH: 50 all well
2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.