- Posts: 133
- Thank you received: 12
Please Log in or Create an account to join the conversation.
Baie dankie vir jou terugvoer. Dis def n droe neusie want daar is min mucus. Ek gebruik ook maar die iliadin pediatric spuit en die saline druppeltjies. Dis glad nie lekker om hul so te sien nieliefie wrote: Nie seker wat se tipe toe neus dit is nie as dit 'n nat toe neus is werk vir ons om sterimar (saline spuit) in te spuit en dan
gebruik ek 'n neus frida om die mucus uit te suig.
maar ek het in tussen gehoor dat hulle neus gange soms geswel kan word en dit ook soos 'n toe neus klink maar daar is nie noodwendig mucus nie. Ons het toe Iliadin pediatriese druppels gebruik wat pediater voorgeskryf het. Mens moet dit net nie langer as 5dae aan een gebruik nie.
foeitog hoop jy kom reg dis nie lekker om hulle so te sien sukkel en jy voel jy kan niks doen nie