file June 2011 babies

14 years 9 months ago #217953 by grisley01
Replied by grisley01 on topic Re: June 2011 babies
Hi da! My babsie is ok in Junie gebore!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #196160 by Dhylan1
June 2011 babies was created by Dhylan1
Hi.
Mammas wie se babas in Junie gebore is kan gerus saam gesels. My seun is nou 'n maand oud en elke oomblik saam met hom is so kosbaar.
Hy is op 36 weke gebore aangesien hy al stadiger gegroei het en my vrugwater opgeraak het. Hy het 'n volle 2.3 kg geweeg met sy geboorte.
Ons sukkel tans met reflux en stadige gewigstoename.
Een treetjie op 'n slag sal ons ons klein wonderwerkie groot kry!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account