file Februarie 2013 Mammas

13 years 11 months ago #229002 by Haidee
Replied by Haidee on topic Re: Februarie 2013 Mammas
Hi Zettie,

Die kant gaan dit goed dankie. Jy is my ver voor.....ons is nog nie seker oor wat om met die baba kamer, of watter kamer om vir die baba te gebruik nie.

Yip, ek voel nou al vir amper twee weke die kleinding bokspring hier binne. Hy is vreeslik besig. More is my volgende scan, ek kan nie meer wag nie!

Wat is jou baba kamer tema?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 hours ago #229001 by zettie
Replied by zettie on topic Re: Februarie 2013 Mammas
Hallo julle hoe gaan dit. Met my gaan dit goed ons baba kamer vorder nou mooi ek kan steeds nie baba voel beweeg nie kan nie meer wag nie. En julle voel julle al enigiets ??

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago #228771 by mom4eva
Replied by mom4eva on topic Re: Februarie 2013 Mammas
Hi Zettie,

My datum is die 18de Februarie en dis 'n dogtertjie! Ek het ook 'n seuntjie van 3 jaar.
Al die Feb 2013 mamma's chat onder die pregnancy forum, as jy sou wou gaan inloer :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago #228762 by Haidee
Replied by Haidee on topic Re: Februarie 2013 Mammas
Hi Zettie,

Whoohooo! My en jou datum is tot op die dag presies dieselfde!!! My verwagte datum is ook 25 Feb 2013.

Ek's so bly om iemand te he so naby in tyd om mee te gesels.

Ek gaan volgende week vir nog 'n scan, sal dan hopelik definitief kan sien of dit pienk of blou gaan wees. Met die vorige scan het ons gesien dit is moontlik blou....dit sal dan my derde seun wees.

Het jy nog ander kinders? Waar bly jy?

Haidee

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226117 by zettie
Replied by zettie on topic Re: Februarie 2013 Mammas
:woohoo: Was weer vir bloed telling mooi 41727

Nou moet dinsdag net kom sodat ek vir sonar kan gaan :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226053 by nixie
Replied by nixie on topic Re: Februarie 2013 Mammas
Hi Zettie

Ek het nie telling gevra nie?

was net te bly dat dit positief was!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226040 by zettie
Replied by zettie on topic Re: Februarie 2013 Mammas
Wat was jou telling ????

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account