Hi hi!
Ons het Donderdag ons eerste positiewe beta gekry! Ons is so opgewonde, na 3jr se wag vir n wonderwerkie is dit n ongelooflike gevoel!
Beta 1 was 55, beta 2 - (48h later) 130
As ek self so uitwerk is ons due date 17 Julie 2015
Hoop daars sommer vinnig nog mammas wat saam kan kom gesels!