Monique sterkte met Stian se grommets vandag!!! Dink aan jou! x
Lonie ek moes nou lag vir die vrou by jou werk wat gemaak het of sy gefaint het..ek's seker op daai oomblik was dit glad nie snaaks nie. Mense is regtig weird!
Bly om te hoor Amber is beter!
Ek het ook 'n nuwe soort kontaklense probeer so 'n paar maande terug maar dit het HEELTYD gekrap, nou's ek weer terug op Oasis.
Jy lyk goed..self met 'n bokstert en 'n bril lyk jy nogsteeds mooi
Skitter so bly om te hoor jy voel beter!! Het so baie aan jou gedink die afgelope paar dae. En baie bly dat jy baba kon sien

Ek hou duimvas vir 'n seuntjie

Geniet die tee-drink saam met M
Jana ek's seker jy's baie verlig dat Nienke net 'n heatrash het?
Nienke klink so cute! Jul het regtig 'n goeie bond hoor!
Is jy besig om siek te word of is dit MS? Kan nie glo jy moet nou langer ure werk nie!!!!! Jy moet regtig ander werk kry.
Nadia it's so cute that L is 'talking' over the phone!
Nayeela I'm glad that things are ok between you and your hubby again!! It's good that he realizes he was wrong.
Binks sounds like you're getting little sleep..shame man!
Migs is sleeping ALOT better. Only waking up once (between 2-3) for a bottle of milk and then she sleeps on again.
Sumaya Zia sounds all happy this morning

Migs also does that whole 'happy' routine when she see's me in the afternoon..she always acts as if she's asleep and then 'surprise' me.
Elrike jou badkamer lyk stunning!! En jou beddegoed is baie mooi. Hoop jy voel gou beter! Ek's ook besig om siek te raak, dis hierdie weer.
Skitter OMW..ek hoop regtig nie ons wag ook 2JAAR vir die police clearance certificates nie??????
Nayeela that must have been such a horrible experience for your hubby!! Just really glad he's ok!
Lizel baie bly om te hoor dat die counts reg is!! Kan nie wag dat jy gaan vir jou eerste scan nie
Vision sounds like you're really enjoying your new work so far?? We miss you
Sorry to everyone I've missed