Ai toggie, ek's alweer agter met die gechat

Dis eintlik baie lekker..mis al die gechat op pampers dis nou so stil daar!
Marijke, ek's bly jy't beter geslaap gisternag! Mignione was ook 4uur wakker en het 'n bottel gedrink en toe weer geslaap tot so half 7. Ek's ook die jongste kind van 3dogters, ek het besluit ek sal NOOIT 3kinders he nie, eerder net een of twee anders is daar altyd 'n 5de wiel aan die wa!
Cinds I also can't believe that people can write family off about religion. But then again, some religions are way more strict than others. As long as you and your hubby is happy then it's good!!
Sumaya, sorry to hear about your friend!! I really hope that his wife and the kiddies can cope, it's going to be really difficult for them!
Deja, jy kan die kompetisie verander, as niemand nog ingeskryf het daarvoor nie. Ek weet foto kompetisies is boring, maar dit trek inskrywings. Maak dit net 'n anderste tipe een..soos niggies en nefies, of baba saam met skoonma of so iets? Of eet foto's?