Hi friends!
How are you all doing?
Deja - ek's bly julle het die troue geniet! Dis nou 'n jammerte van die imuniteit teen die rubella maar ek gaan duimvashou dat jy nie in kontak kom met iemand wat dit het nie. Sterkte!
Marilu - praat jy! Ek het so lekker over-indulge in die chocolates dat ek gewig opgetel het!

Ek's nie impressed nie hoor want ek't gewoonlik konstant gebly, maar die ouderdom haal my in en my metabolisme raak seker stadiger?

So ek gaan jou nou maar join.

Ek moet gewig verloor want ek sukkel om in my broeke in te kom en ek weier om nuwe klere te koop vir die Winter. Ek't nie 'n dieet wat ek volg nie maar ek gaan die choccies en Coke probeer uitsny en ek's seker dit gaan klaar beter gaan.
Nadia, that pic of L and his book is so cute.

We had a great weekend thank you!

My best friends came to visit us on Saturday and yesterday Michayla and I went to the movies, we watched Gnomeo & Juliet. It was her first time at the movies and she loved it! I'm so glad 'cause now I have a movie partner.

My husband doesn't like going to the movies, so I never went...
Pat, nice to hear from you! So sorry that you're struggling with your back. Shame. I can't believe that you're 15 weeks already?!?!?
Hi to everyone else - I see there's not alot of talking going on today...