Hi julle,
Gaan baie goed dankie hier by ons! Luwan is te "groot" by die swem... Hy reken die baba swem is nie meer vir hom nie! Hy wil net alleen swem!!! Lyk te cute as hy so skop en my die vlerkies swem!
Ek het vandag vir hom 'n glypankie gekoop en skulpies! Hy het so lekker gegly...Ek het 'n patent ontwerk sodat hy is die water kan ingly!!! Die skulpie is net bietjie klein...hy gly omtrent uit, maar hy geniet dit vreeslik baie! Net jammer dit is effens koelerig in jhb vandag! Gaan seker binnkort weer reen.
Charlene, Malilu... Bly die skooltoe gaan het darem ok afgeloop, M, jammer dat Migs bietjie ongelukkig was. Ek glo dit sal seker beter word. Ek dink dit sal net so storie wees as ek Luwan moet skooltoe vat! Ek kan nie eers by die deur agter my toemaak nie, dan skree hy bloumoord!
Lizel, Ek is seker jou nr 2 sal kom as die tyd reg is! Ek is vol vertroue dat Liewe Jesus jou 'n nr 2 sal gee!!! Sterkte vir jou!
Cinds, J sounds so sweet!!! They are growing up so fast!!!!
Only a few days left for me to test.... Leon already said he is 70% sure that I'm pregnant.... The funny thing is when I was pregnant with Luwan...he also said that I was pregnant, and I thought, there is no way, I'm not even trying....! And he was right. He doesn't want to tell me how he figures is out, but there is something...
Hi Sumayad, lagarbah, Deja, Lonie, Baby-Jap and all I may have missed!
Hope you all have a fab day!!!