file July 2009 Moms

16 years 1 month ago #95434 by elrike02
Replied by elrike02 on topic Re: July 2009 Moms
Ek ook. Ek was skoon verlore sonder Moomie! Darem is ons by die huis. Rustig in Luwan se eie omgewing, waar hy kan speel, en doen wat hy wil! Ek was skoon gedaan Vrydagaand! Want die vet weet... Gelukkig Leon is ook soortvan die duiwel in vir haar, want sy het niemand 'n guns gedoen nie!

Vandag is Leon besig met sy M - more is dy deadline, so ek Leuwan gaan nou maar bietjie die pad vat en winkels toe gaan! Ek gaan so verlig wees as die M in is!

Hoe gaan dit met julle?

Hoop julle het almal 'n rustige Sondag!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95433 by skitterling
Replied by skitterling on topic Re: July 2009 Moms
Yay Im so happy now that moomie is back!!!!!!!!

How is everyone?

Mommy to Micheala, Liam and 2 step daughters.
Living in Ruwais, Abu Dhabi
File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95423 by cinds
Replied by cinds on topic Re: July 2009 Moms
Morning everyone, TGIF! i was looking forward to this day whole week! All is well my side, J has a cough that i cannot seem to get rid of but i'm gonna get the ACC at the pharmacy later because that normally helps her and i've run out, so hopefully by monday she is in tip top shame and sleeps well again! She wakes up cause of this stupid cough.

Morning Lonie what did u guys do for A's bday?

Binks congrats on the girl! whoop whoop! Glad all is well.

Elrike i hate it when ppl are like that, dont touch that, do this, i refuse to take my child there, what does she understand of she cant play near something ai ja hope u got enough rest

Marilu, sjoe, shame man, hope u feeling better after receiving that meds. I hope after u "swallow the camera" all is ok. How did M sleep?

Skitter mroning, congrats on the bday!

Morning nadia, babyjap, lizel, sumaya, marijke, deja and anybody else i missed!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95417 by elrike02
Replied by elrike02 on topic Re: July 2009 Moms
Hi julle,
Wat 'n aaklige nag. Luwan wou niks weet van slaap vanaf 1h00 nie. Nou slaap hy! Dankie tog, dan hoef ek darem nie die heeltyd "nee" te se nie!

Die probleem is, dit is ook vriende van ons, en sy het my ook genooi om saamtekom, maar groot fout. Next time sal ek regtig eerder by die huis bly. Hy weet hy mag nie rakke afpak nie, maar hy ontdek...Daar is niks wat kan breek of enige iets nie, maar jong ek kan nie glo dat sy 2 kleinkinders hier kan survive nie! Alhoewel sy sekerlik anders is met haar kleinkinders!

Julle kla so oor julle c/sec. Myne was heeltemal ok! Ek kon dadelik weer loop, met geen troubles nie! Ek sal verseker weer 'n c/sec he! My wond is net gevoelig as dit koud is, maar dit is maar normaal vir 'n snywond om gevoelig te wees.

Julle moet 'n fantastiese dag he! Ek sla weer inloer as ek kans kry!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95398 by Lonie
Replied by Lonie on topic Re: July 2009 Moms
Good morning !
Thank you so much for Amber's Birthday wishes yesterday!
Congrats Binks on having another girl! That is such good news!
Lizel, dont worry at least this time with the C-section you know what to expect! I must say mine was not bad at all.. I had such a nice Gynie! What hospital did you go to?
Skitter, how things going with Micheala today?

Marilu, shame those cramps sound terrible! I had some a month or so after Amber's birth (in my back and also could not stand up straight) the Dr also said its a stomach ulcer, but after taking the meds I had no problems up to now! Just eat loads of Banana's,,,it helps!

Charlene..where you??? How things going?

Vision, how was the training yesterday?

Elrike, hoekom moet jy dan saamgaan? Ek sou net plain by die huis gebly het.! Dit is nou maar n moeilike tyd met hulle.. Amber wil selfs die Rakke afpak in die PnP..maar ek voel ook dat hulle moet maar leer van kleins af!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95388 by Lizel
Replied by Lizel on topic Re: July 2009 Moms
Morning Ladies

Patricia, Jip you are so right. I also just knew I was getting pregnant after the TLC session :laugh:

Deja, ek gaan defnitief probeer om uit n C/Sec te kom ek sien nie kans om dit weer te doen nie, hoop my dr werk saam

Binks, congrats on having another girl thats so exciting

Nadia, thanks, I think we are 3 ladies now being pregnant but not sure

Marijke, ek dink nie ek sal ooit weer in my lewe reg wees vir n c/sec nie. Daai eerste keer wat mens moet opstaan is erg en die feit dat ek kaal onder was en toilet toe moes loop was net so erg, nie dat die sisters regtig dit nie gewoont is nie maar ek is skaam :blush:

Marilu, ek het geen MS of geswelde voete gehad nie maar heartburn sjoe dit was erg ek het Liters Gaviscon gedrink. Cravings ook nie regtig nie so ek hoop nie ek kry nie. Hoe voel jy vanoggend?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95349 by elrike02
Replied by elrike02 on topic Re: July 2009 Moms
Hi julle dames,
Net vinnig 'n "hallo" se. Ons is dier in die Oosrand by my man se kollega wat hom help met sy Meesters graad. Maar die vet weet... Ek sou gelukkiger gewees het as ek maar by die huis kon bly. Luwan mag nie met sy karretjies op die tafel speel nie, want die tafel sal krap...Sy het bitter vinnig 'n groot handoek oorgegooi waarop hy kan speel, wat hy net aftek. Dis verdomp aardse goed! Anyway, Luwan is op 'n ontdekkingstog... maak kaste oop ens. Ek het nog nooit so baie nee gese soos vandag nie - sy se hy kan ontdek, maar nie haar nie op haar onkostes nie... Dan is hier nog trappe, 100de visdamme en 'n swembad... Nou vra ek julle, wat moet ek doen met 'n 1 jarige wat net wil ontdek? Hulle huis is ook nou die grootste nie! Ek is effens verstreurd en geirriteerd. Ek is sommer di hoenders in vir my man! Ek is more nog die hele dag hier.... Ek gaan vanm y kop af gaan. Sal dalk maar winkels toe gaan!

Verder gaan dit ok. Luwan slaap darem nou - ek hoop hy slaap deur, want as hy nie gaan ek baie sukkel!

SY is self 'n ouma van 2 seuns, maar ek verstaan nie hoe sy redeneer nie.

Binks - congrats with another girl!!!! Sure you are so excited!!!

Nou ja, lekker slaap - ek dink ek gaan ook maar daardie ding doen... 3 ure se slaap was nie genoeg nie... LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account