Marijke bly om te hoor jou ma is nou weer haar ou self

Drink jy genoeg water? Ek weet as dit somer is en ek drink nie genoeg water nie dan kry ek baie kopseer. Stuur vir my en Charlene 'n bietjie van jou med fonds toe??? Ek kan doen met nog so 'n R4000 vir die res van die jaar!!
Charlene haha..daai translation van hoer-nes is flippen funny, dit klink beter in afr
Lizel jy's 'n volle 4cm langer as ek!! Lucky you
Jana bly om te hoor jou koors is nou bietjie af. My netbal het eers 8uur begin en M gaan slaap al 7uur so hy moes net verlede week haar in die bed sit, maar hy cope goed..is meer as capable om dit te doen

Ek gaan nou elke Dinsdag (of Woensdae) netbal speel..oefening is 'n yslike stres-ontlader vir my. Maar Renier het nou klaar gese dat hy volgende Vrydag saam met sy werks kollegas gaan vir 'n drink (hahaha..dink dit pla hom dat hy by die huis sit en ek is out en about..dis flippen hoogtyd..ek het swaar gedra vir 9maande )
Charlene..yuck..honey is gross!