Marijke wat het jy toe besluit oor die speelskool vir Bianca? Gaan jy maar weer probeer? Dis maar 'n moeilike besluit..sterkte!
For the mommies who's having tough sleepness nights..thinking of you and really hope it gets better soon!
Fairy en Chantel baie geluk met die swangerskappe!!!!
Pat congrats on Adam walking!! That's EXCELLENT! Now all you need to do is post a video of him walking

Can't wait to see!
Deja die foto's is pragtig en Nienke het nou so vinnig grootgeword! Jy lyk stunning..jy het nie 'n gram vet om te verloor nie

Dit lyk asof oupa die tyd vreeslik geniet met kleindogter..baie oulik
Mignione prefers taking everything with her lefthand

She even eats with her left hand. I really hope it changes over to the right!
Adele baie dankie vir die pic vir M se bday

dis vrek cute!!
Charlene KAN NIE glo dat jou skoonfamilie so selfsugtig is nie!! Jou hubby gaan moet uithaal en wys en iets SPESIAALS beplan vir julle twee. Het die adres vir jou gefacebook.
Ok, have to read the rest of the posts quick