Morning everyone!
Love the pics!! Looks like Tyron's party was a huge success

Vision R's hair looks very cute, it grew so quickly! Lizel Zelri se pigtails is adorable!! Amber clearly loved the dog hiehie

Adele ek's bly Tyron het sy Bday party geniet! Dis so nice om die Julie babatjies saam te sien. Amber en Kyle lyk amper soos 'n tweeling op daai pic
Adele jammer om te hoor van die val, bly jy's darem ok.
Jana geluk met jou kollega se babatjie! Pasop dat jy nie broeis raak nie

Geniet jou besige week wat voorle!
Binks glad to hear that A is taking the teething so well! Is all still going good with the pregnancy? When is you next scan?
Skitter dit lyk asof die kiddies die party vreeslik geniet het. Jou eetgoedjies lyk YUM!
Marijke love die pics van B wat haar kas uitpak. Goeie aarde maar haar kas is netjies...ek waag dit nie eens om M se kasdeure oop te maak nie..al haar te klein kleertjies is in sakke daarin! Weet nie regtig wat om met die klere te doen nie.
Cinds did J's fever go away or come back over the weekend? Is she ok now?
Justine its so cute that Kyle knows when Jaydon is teasing him haha