Morning everyone!
Binks love your pics!! It looks like you guys had alot of fun

You looked stunning! When did you cut your hair?
Lonie, dit gaan ok met Mignione, sy voel glad nie lekker nie want sy's vreeslik mislik. Ek het nounet vir die dokter gesms, wag nou vir hom om te laat weet wanneer ons haar moet inneem vir die toetse.
We didn't do much for Father's day yesterday..I made a card for R with M's hand and footprint..what a mission

And I took R and my dad out of breakfast.
BabyJap sounds like you and hubby had a great Father's day

Hope Q feels better soon!
Adele ek dink jou vriendin is kleinlik. Die party gaan mos oor Tyron nie oor watter ander mense daar is nie.
Vision hopefully your friend will be able to take it easy with her pregnancy

How far in her pregnancy is she now?
Deja ja ons was toe Hermanus toe. Het dit nogals geniet behalwe dat M BAIE sleg geslaap het omdat sy so siek is. Gister was sulke lekker weer..'n regte somersdag! Het jou pics of FB gesien, baie geluk met N wat stap!!! Dis awesome en sy's pragtig

Hoe lank bly jou man by die huis voor hy weer weggaan? Jy kort 'n break
Lagarbar..so glad to hear you are enjoying your pregnancy so far!! It must be awesome to feel all the kicking again