file July 2009 Moms

16 years 4 months ago #49231 by Lonie
Replied by Lonie on topic Re:July 2009 Moms
Flip Lizel.. it dit nou om ons warm te hou op hierdie koue dag??
Marilu, Amber raak ook naar en gooi op van al die slym, as dit erg raak gee ek vir haar eerder melk bottel vroeg en dan voor slaap tyd bietjie rooibos tee.. dit help noggal.!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #49226 by MariBiscuit
Replied by MariBiscuit on topic Re:July 2009 Moms
Lizel, jip die die weird ding..dit het glad nie eens gelyk asof M sleg voel gisteraand nie? Sy het sommer so in haar slaap opgegooi en toe weer nadat ons haar hare gewas het dadelik aan die slaap geraak en net een keer wakker geword vannag? Dis seker maar slym wat in haar keel was en toe sy hoes toe kom als uit. Dis al verduideliking wat ek het :)

Mans kry seker ook maar PMS..of dis male menopause :P

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #49225 by Lonie
Replied by Lonie on topic Re:July 2009 Moms
Marilu, vir toe neus gebruik ek maar dieselfde goed, ek het gister by iemand gehoor om die Sister Lilian Muco Care te probeer.. so ek was gister by Dischem maar kon nou daai spesifieke ene nie kry nie.
Kyk bietjie op hierdie website, miskien moet jy vir ons se in watter creche sy is en watter plekke jy al probeer het, dan kan ons jou help soek??
www.durbanvilleonline.info/kids.html
Ek sal bietjie n sagte tip sippy cup probeer.. ek het ook tipies nou net die baksteen tipe..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #49224 by Lizel
Replied by Lizel on topic Re:July 2009 Moms


Charlene, he is no Edward but he is still sexy

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #49213 by Lizel
Replied by Lizel on topic Re:July 2009 Moms
Marilu, shame is M darm ok nadat sy opgegooi het? Ek dink hubby stres oor die werk dis al verduideliking wat ek aan kan dink of ek het nou weer iets gedoen wat ek nie moes nie, ek vergeet te vinnig goed as ek iets verkeerd doen :laugh: Dis koud hier ook maar die redelik bewolk.

I think my hubby is like the weather unexplainable :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #49206 by MariBiscuit
Replied by MariBiscuit on topic Re:July 2009 Moms
Lonie, het jy een van daai sippy cups met die sagte spout? Mignione drink goed uit daai sagte spout uit maar sukkel nog effens met die harde sippy cup.

Deja, haha..jy moet sien hoe lyk dit op die vloer na M eet (ELKE AAND). Ek het nou 'n stuk plastiek gaan koop om dit onder haar eetstoel te sit want eks moeg van vloerwas elke aand. Nou was ek net die plastiek af.

Lizel Renier het niks vir my gekoop vir Moedersdag nie so hy kry ook niks van my af nie.

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #49204 by MariBiscuit
Replied by MariBiscuit on topic Re:July 2009 Moms
More julle

Ek voel darem bietjie beter vandag, jammer oor die outburst gister. Dankie vir jul ondersteuning, dit beteken regtig baie vir my!

Lonie en Justinek, ek wens ek kon M uit die creche haal, maar dis net nie moontlik nie. Ons kan nie 'n nanny bekostig nie en ek kry geen klein daycare in my omgewing nie, en my ma-hul woon in Hermanus so sy kan nie na haar kyk nie. So nou's ek op soek na 'n daymother. Al die creches in ons omgewing het 15baba's per klas.
Adele, ek het op Gumtree gesoek vir daymothers en die gebel wat ek kon kry, maar die helfte van hulle het geen noodhulpopleiding nie. So dit sit my baie af.
Deja, dankie vir jou moeite om 'n daycare te help soek!!!

Don't know what was wrong with Mignione last night, she was happy, ate all her food, went to bed like normal. When I went to check on her before I went to bed..I saw that she puked EVERYWHERE in the cot!! She was lying in it, so I picked her up, then she puked all over the carpet. SO 11oclock at night I had to wash her hair, change her, wash the carpet and change all the bedding. Weird.

Ai Lizel, jammer om te hoor dat Z so siek is!! Ek hoop daai flippen duur druppels werk vir haar neus!! Is jou man nie dalk baie gestres by die werk nie? Ai toggie, hy moet maar net besef dat as baba's siek is dan soek hul net een mens..mamma!!

Lonie, gebruik jy iets vir haar blocked nose? Ek gebruik sommer van daai Karvol olie in M se kot, en dit help partykeer (wel..daai saam met Iliadin of saline solution)

Sumaya those pics are awesome! It's good to see that everyone is so excited about the World Cup (unfortunately I don't share the excitement..I'm more excited about the fact that the traffic is going to be less cause of the long school holidays!! :blink: ) The girly looks so cute all dressed up!

Charlene baie geluk met B wat officially loop!! Love die video! En Marijke beskryf dit nogal raak..dit lyk asof hy so knypboudjies loop hiehiehie..M het ook aan die begin so geloop :D BAIE BAIE BAIE bly om te hoor jy en hubby het dinge uitgesorteer!! xxxxx

Deja, ja my twee susters kom goed oor die weg..ek was en is nog altyd die odd one out. Ek's mos kastig die rebel..en toe word ek nog boonop swanger voordat ek getroud is..hahah..cherry op die koek :D
Dis regtig 'n cool storie hoe jul op Nienke se naam gekom het!

Justine baie bly om te hoor K is gesond!

It's FREEZING cold her in CT! The sun is shining but its so cold!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account