More almal!
We had a good night last night (M only woke up 3times and slept until 6 this morning) so I'm feeling loads better today. We're taking her to the ear nose and throat specialist today so that he can check that her ears are ok.
Marijke, LOVE daai videos van B! Sy eet flippen goed ne!! Mignione sal so 'n handvol pasta in haar mond sit..en klein bietjie sluk en die res uitspoeg haha

Dis te oulik dat sy so cheer vir haarself!
Ek's bly dat die begrafnis verby is en dat jou man gecope het met B in die moederskamer

Toemaar, ek en my susters was nog nooit close nie en hul is net 2 en 3 jaar ouer as ek! Ons kom nou nog nie eens goed oor die weg nie!! Ek kon nooit verstaan dat iemand iets se soos 'hierdie vriendin is soos my suster nie'..want ek het nooit goeie verhoudings met my suster gehad nie!
Justine, if I were you I would also go on holiday..with or without BF!!!! Can't believe he doesn't want to go with..who on earth says no for a cheap holiday?? It's really amazing how you chose Kyle's name
BabyJap, enjoy the Spa! Love the meaning of Q's name!
Elrike geniet jou vakansie in Aus!!! Dink maar aan ons wat sit en bibber in die nat koue weer haha

Neem baie foto's!
Lizel baie jammer om te hoor Z is nogsteeds siek

Dit laat sommer my moed sak as ons baba's al so siek is en dit aan die BEGIN van die winter! Hoop sy raak gougou beter
Lonie daai koeke is pragtig! Ek weet nogsteeds nie of ek actually 'n party gaan hou en of ek dit maar net vir die closeste familie gaan hou nie. Ek gaan regtig nie can cope met 15kinders by my huis nie!
Ok..laat ek die res van die posts gou gaan lees, eks bietjie agter