Morning girls
cinds
Yes I mean if I knew it was HErbalife, I wouldn't have bothered! I mean I dont want to drink a load of crap once again! You eat two meals a day and have 2 shakes.. And NO I am not doing it anymore...
Justine
Yeah, and no way am I drinking shakes! Not again!
ChanteL
Forme slim ? Nee jong weet jy ek haat herbalife, hulle het hierdie seding "Lose weight now, ask me how" AG BULLSHIT, hulle goed is crap!
Lonie
dis 12 weke, en nee jong ek dink nie ek gaan dit doen nie. Ek wil nie weer n spul goed drink nie, ek haat shakes!!!
Skitter
UTI is VREK VREK VREK eINA! Ek het innige simpatie met jou!!!! Drink baie cranberry juice, en daar is nog iets wat kan help .LOL, maar dis TMI ? lol
Deja
EK STEM eerder vir Weighless! Dis net normaal eet! Ek gaan more weer soontoe, dan beginne ons woensdag? HOES DAAI ?
Gepraat van ma's. Ek werk elke dag saam my ma, en sien hulle oor naweke ook!
Chantel
SJOE JONG, ek sou my dood geskrik het!! WOW dis wonderlik dat julle op n plaas bly. Is julle nie bang nie jong ? LOL, ek is VREK BANG
LOVE jou fotos!!
Vision
ANGEL shouldn't you maybe take BEkah to the doctor ??
Hmmmm I dont know what place is in between ? Any ideas?