Morning!
How you all doing?
Jana, daai cake pops lyk so oulik!! Waar in SA kan mens van daai penne kry wat edible ink het? Ek het dit nodig vir die koek wat ek vir M wil bak
I read through all the posts but can't remember most of it
Charlene, bly om te hoor B is weer by die huis en dat Ange hom baie laat lag

Hy moet beter voel as hy weer sy Dennis streke uithaal haha

Sterkte daar, hoop hy en A raak gou gesond, gelukkig gaan die naweek lekker sonnig wees so dit behoort te help om hul siektes op te klaar
Skitter dis great dat jy vir 2weke afkom SA toe! Net jammer jy kom nie Kaap toe, sou regtig graag vir jou en M wou ontmoet!!
Lonie, baie bly om te hoor dat die inentings goed gegaan het!
Justine daai foto is pragtig! Mens kan sien hy LOVE die singery
We had a good night again last night..she only woke up between 1 and 2..was a struggle to get her back to sleep but I don't mind at all..waking up ONCE a night is heaven!!!
Can't wait to go to Hermanus this weekend!! I know my parents will keep M busy..she gets quite frustrated with them cause they 'crowd' her, and she sometimes wants to play on her own. They want her to sit on their laps the whole time and all she wants to do is crawl or walk around the house
Vision I don't think the men realize HOW hectic it is too watch a baby for a whole day or even only for a few hours.
Cinds daai foto's van jou ongeluk is erg. Kan nie glo jy en J het niks oorgekom nie! En dit als agv van 'n dronk idioot!!
Can't remember the rest of the posts..sorry!!