Hello julle
This stupid internet at work is more off than on and Telkom obviously doesn't care one bit! Irritating!
Ok..now that I've vented I'm feeling much better
Skitter, jou pics is STUNNING! Die foto's lyk asof dit in die een of ander magical plek of iets geneem is..love dit

En M is baie fotogenies..sy lyk altyd pragtig!
Lizel, ek sal definitief vir my warm klere moet koop..my tone het vandag gevoel asof dit doodgaan van kouete hiehie

Het tydens lunch mall toe gegaan en kon nie eens EEN paar skoene kry nie!!!!!
Kiara, my hayfever is hectic too!! I really don't know why we have hayfever this time of the year? Something is seriously wrong with the seasons!
Justine, sorry to hear that Kyle isn't feeling well

Poor baby
Lonie, shame!! Dis erg baie vir 'n kar service!! Jou dogtertjie is PRAGTIG! Love die rokkie
Binks I wish I could go shopping with Renier's bank card..haha..I need clothes
Jana, dit gaan definitief beter by die creche. Ek dink sy's nou finaal aangepas by die nuwe klas. EK moet nogsteeds net gaan praat oordat ek dink daar's te veel kinders vir die hoeveelheid oppassers. Wil maar net hulle kant van die saak gaan hoor en wat hul daaraan gaan doen. Renier is nie van plan om gou weer weg van die huis te werk nie. Wel, hy't nie eintlik 'n keuse nie maar hy't gese hy gaan vir hul se hy verkies om in hierdie omgewing te werk, nie gauteng en pretoria nie.
Sumaya, I also love winter (thats if I have the right clothing!!)

I'll rather wear 3 layers of clothing than sweating because it's hot! Renier dropped M off at the creche this morning and he said she didn't cry..yay!! So cute that Z prefers his thumb rather than water
Marijke, ai toggie. Kom ons gee die tande die skuld vir Bianca wat nie wil slaap nie. ALS is die tande se skuld

Hoop darem jy kry bietjie geslaap vannag!
ok, I HAVE to try and finish the one company's VAT now..my boss is throwing a fit because I haven't finished it yet
Chat later!