file July 2009 Moms

16 years 7 months ago #1672 by Charlene
Replied by Charlene on topic Re:July 2009 Moms-testing
best of luck. jy moet onthou, sy is al baie siek gewees en in daai tyd is sy in jou arms, so sy is gewoond dat as sy af voel dat dit haar plek moet wees, maar ook op die ouderdom wil hulle nie vasgehou en gedruk wees nie, so ja dis moeilik dis hoekom ek see, probeer maar... daar is baie keer wat bardon so baklei maar by die hoeveelste keer wat ek ingaan is hy dan moeg baklei en ek sus hom 2 keer en dan gone with the eyes...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #1671 by Lizel
Replied by Lizel on topic Re:July 2009 Moms-testing
Charlene, sy slaap nou regtig soet ek hoop dit bly maar so.

Marilu, ek dink hulle weet net wat om te doen sodat ons hulle moet optel :) Dankie ek sou dit nie self gekoop het nie want dis duur maar hubby wou daai een in daai kleur he so.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #1670 by MariBiscuit
Lizel, daai is 'n cool high chair!!! Het hom gesien by Reggies toe ons gaan soek het vir 'n stoel maar toe ek die prys sien, toe hou ek maar verby :) haha!! Ek's bly jou man het dit gekoop vir Zelri! :woohoo:

Charlene, dis hoekom ek jou mos vanoggend gevra het of die huil nie net van stoutheid is nie (manipulerend). Ek twyfel eintlik, dit lyk regtig asof iets haar pla. Anyway,sal maar kyk hoe dit gaan vanaand.

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #1669 by Lizel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #1668 by Charlene
Replied by Charlene on topic Re:July 2009 Moms-testing
baie keer is daai harde huil so minipulative, sy weet jy gaan reageer as sy so huil... probeer dit net, sy sal gou leer dat dit nie wewrk nie. maar hulle mag maar huil hoor, dis net goed...

ek was vanoggend heel oggend langs aan met lindie en lorenda want ek kon hoor hoe skree en huil lindie en toe maar omgegaan, en toe is sy stroop soet, toe sy my sien toe skiet die arms uit en kom na tannie charlene toe, my poplap... sy het maaitjie gesoek en sy en bardon het toe so lekka gesit en speel...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #1667 by MariBiscuit
Ai Charlene, ek weet nie of ek haar langer as 'n minuut of twee kan laat huil nie!! Ek weet dit klink vreeslik, maar ek kan dit net nie oor my hart kry nie!!!!! Dis anders as sy net moan, dan kan ek haar vir 10minute laat moan, maar nie daai uit die maag uit huil nie.

Lizel, ek's seker ek gaan ook saam met M huil, die hele 2 minute lank!! :blush:

Haha..het Bardon een van Ange se stickers beetgekry? Sy's hoeka so erg oor die stickers wonder wat sy daarvan sal dink as sy moet weet! :P Ek sal maar vir Mignione een van daai sagte paaseiers gee. Ek LOVE ook daai harde wit
paaseiers!!!!!!

Marijke, ag jinne..ek's so bly om te hoor Bianca is nou heeltemal oor haar bangheid vir ander mense!! Kon vrydag sien sy's 'n heel ander baba!

Sumaya, hope Z's nose stop running today :)

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #1666 by debbi
Replied by debbi on topic Re:July 2009 Moms-testing
Binks - I have never worked with Netcare.

Sr lillian also has mucocare ( I think it is called) and that is quite good for the snotty nose as it dries up mucus! thankfully Bryce is better now after the antibiotics but i think we are in for more teeth as now he has nappy rash - any tips for that? Currently using bepanthen and fissans

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account