file Glucophge en Utrogestan

14 years 3 weeks ago #227932 by Bolletjieblom
net 'n update, die bloeding die 12de Augustus was toe my AF gewees, ek begin vanaand weer my volgende 14 pille drink en dan begin die wag weer.

My dokter het gese dat dit heeltemal normaal is om op die Utrogestan 'n siklus te kry wat heeltemal uit is.

Ons het weer baie hard geoefen die keer, so ons hou duime vas vir die volgende week of so. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #227421 by Bolletjieblom
:unsure: vandag is my 25ste dag en vanoggend toe ek by die badkamer was en afvee is daar bloed, dit is pienk met baie "viginal mucus". ek is so onseker, kan dit al my menstruasie wees?

Op die Utrogestan moet ek 'n 28 dag siklus he, kan dit wees dat my siklus hierdie maand vroeer is?

as dit "implantation bleeding" is dat is dit vandag presies 10 dae na ovulasie?

is ek dalk net te ongeduldig of moet ek nog wag en kyk wqt gebeur tot die 16de? :cry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226991 by zettie
Replied by zettie on topic Re: Glucophge en Utrogestan
Hallo Bolletjie ja soos Hopeful sê kom gesels saam ons daar ek het pCOS en het Glugophase en inofolic en fertomid gedrink in nou amper 10 weke swanger.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226986 by Hopeful
Replied by Hopeful on topic Re: Glucophge en Utrogestan
Hi Bolletjieblom,

Ek is jammer om te hoor oor PCOS maar tog baie bly dat jy well by n dokter kon uitkom wat jou kan help :) Ek sal stuif duim vas hou dat jy die maand jou BFP kry :woohoo:

Kom gesels gerus saam met ons op die threard "enige eimand sukses met fertilieteid pille" by die infertility part vand die Forum.

Ons alaml gesels sommer lekker saam daarso en daar isook vand die dames wat PCOS het. Een van hulle het nou onlangs swanger geraak terwyl sy Glucophge gebreuk het :laugh:

Voorspeod vir jou

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226980 by Bolletjieblom
Hallo daar.....

Ek sukkel al van April 2012 om swanger te raak, ek en my man het besluit om dokter toe te gaan sodat ons kan uitvind of alles reg en dat ons kan probeer swanger raak,
die dokter het my van een hormoon pil na die volgende gesit.

Ek het van dokter verander en die nuwe dokter het my dadelik na 'n infertitliteits ginekeloog verwys.

My afspraak was die 4de Julie 2012 by die gyne, sy het my gediagnoseer met PCOS en vir my Glucophage en Utrogestan voorgeskryf vir 6maande.

Ek moes die Utrogestan 2 pille elke aand drink van die 6de -12de Julie, my siklus het 6dae later begin vir 4dae, ek het die dokter weer gebel, sy het gese ek moet haar na die 14pille bel op dag 1 van my siklus, sy het vir my nuwe datums gegee om die volgende 14pille te begin drink, maar sy het ook genoem dat ons nou kan probeer swanger raak.

My volgende datums vir die Utrogestan is 3-9 Augustus en my volgende AF moet dan 16Augustus begin.

hou asb duime vas vir 'n BFP ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account