Hallo Tinktinkie
Dankie vir die reply en verwelkoming!
Jong tydens my besoek het die gynea net vir my gese sy vermoed ek het PCOS omdat die inwendige sonar so gewys het en omdat ek baie swaar bloei (sorry too much info)
asook een maand het ek 'n 30dae siklus volgende maand 33 etc. En syt verduidelik
dat PCOS 'n wan belaans is van hormone. NIKS verder nie.
Soos op my ander post genoem syt net my bloed resultate vir my gesms en gese bloed toetse in PCOS met verhoogde Androgene. Dis hoekom ek voel eks so half in die donker gelos en dit sou nice gewees het as sy dam vir mens kan bel ekt duisende vra
ek neem aan ek ovuleer, maar nie gereeld nie so ek dink ek sal seker moet hormoon pille neem - dis wat so frustreerend is ek kan nie beheer oor die situasie neem nie want ek voel ek weet nog nie die hele prentjie nie.
as ek mag vra ovuleer jy self of neem jy medikasie? en as jy doen hoe is dit ek het gehoor dit het nogal nare newe efekte.
ps dit is rerig scary ja as mens begin lees oor die gluten storie! sover is dit nie so erg in die week nie maar naweke sukkel ek

maar sal nog daar kom is tog op die einde die moeite werd!
lekker daggie
xxx