Hi dames,
Hoop dit gaan goed?
Ek en my man probeer al 5 jaar swanger word.
Ekt stage 4 endo, het uiteindelik 'n endo spesialis gekry hierdie jaar, en eks so dankbaar dat ek vir 'n slag sonder pyn is.
Eks met endo gediagnoseer in 1998, so dis al 16 jaar.
My vraag: eks in Johannesburg area. Waste fertiliteits kliniek stel julle voor?
Baie groete