file Brackenjan Educare

16 years 1 month ago #113604 by *Joli*
Replied by *Joli* on topic Re: Brackenjan Educare
Altwee my skoon sussies se kids is in Brakanjan in Alberton. Praat ons van dieselfde skool? En hulle is BAIE happy daar. My man werk in Alberton en wou vir Megan ook soontoe vat maar ek dink dis bietjies te ver van ons af en te veel van 'n mission. Die skole in ons area vra dubbel of triple van Brakanjan en doen baie minder so Megan is maar nog by die huis. Mens moenie als glo wat jy hoor nie, maar definitied ondersoek instel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago - 16 years 1 month ago #113575 by Stilettomum
Hi Almal

Eeerstens jammer vir die afrikaans.

ons leef in n bje klein wereld so ek weet nie of daar dalk mammas is wat die email gekry het nie:

Môre julle almal,

Ag hoe dankbaar is ek nie vir die veilige omgewing van Hompie Kedompie!

Is pas vanoggend ingelig dat daar ‘n onderwyseres by Brakanjan (oorkant Bastion) aangekla is van molestering by die skool. Die saak word nou ondersoek.

Stuur asb aan as julle van vriende weet wie se kinders daar skool gaan!

Lekker dag!


maar dit is nie waar nie en is deur n dokter bevestig, die vrou wat ook die email uitgestuur het verkyn more in die hof. ek was bje upset toe ke dit kry want my kind is in daai skool en het dadelik die polisie en die skool gebel om navrae te doen. daar was vele mammas wat bje bang en onsteld was hier oor.

die punt wat ek eintlik wil maak met die thread is dat mense nie eintlik sulke goed via email moet rond stuur as hulle nie 100% seker is van hulle saak nie.

Northern Suburbs, Cape Town

Im a halfday working mom of 2 wonderful little girls, most days I just smile and nod and pretend that I know what I'm doing as a parent, but we all know its not true...

Amandalynn Nora Coetzee - 28 June 2006
Lorelai Charlotte Nortje - 27 January 2010
Decided to start trying for another baby - 08 October 2016

The place where I just let it rip! Mostly about my children and then a bit about me... thestilettomum.wordpress.com/

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account