file Swimming Tubes!!!!

15 years 10 months ago #148334 by blessedmom
Replied by blessedmom on topic Re: Swimming Tubes!!!!
Hallo Lanatjie

Baie dankie vir die reply. Ek het daai swimsafe suit & dis nie 'n slegte een nie. My probleem is net, dit hou haar nie die hele tyd mooi bo water nie & ons moet nogsteeds saam haar in die water wees. Sy is nou 3 jaar oud. Sy sluk so bietjie water & sy lyk bietjie ongemaklik maar dit is 'n nice ding.

Ek het ook al stories gehoor oor daie swemring & dit is nie onmoontlik nie maar sal nie sommer gebeur nie! Wat ek wel van die ring hou, is dat sy alleen in die water kan wees & nie sal verdrink nie('n mens sal wel natuurlik naby wees om 'n wakende oog te hou maar jy hoef haar nie vas te hou nie).....
Dit hou hulle mooi bo water & sy kan lekker swem.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #148324 by Lanatjie
Replied by Lanatjie on topic Re: Swimming Tubes!!!!
Hi,

Ek dink dit word nou 'n polly otter genoem..

daar is 'n ander ene wat vir my half bietjie beter is, dit is swim safe se float suit.

www.swimsafe.co.za

My seuntjie het ene....die beste ding is dit het 'n floating ring om die nek, so die kop bly altyd bo die water.

wat my bietjie bang maak van die ring om die lyf of die polly otter, ek het al voorheen gehoor sou die kind dalk inval kop eerste sal die ring die voete bo hou..weet nie hoe waar dit is nie, maar dis iets om aan te dink.

Sterkte, hoop jy kry ene wat vir jou werk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #148270 by blessedmom
Hi julle

Ek wonder of iemand my kan help? Ek is nie seker wat dit genoem word nie maar ek is opsoek na daai swem tubes wat jy oor jou kind aantrek & dan het dit so rubber ring om hulle wat hulle bo water hou.

Ek weet ek het een gehad as kind maar ek kry dit nêrens nie. Ek het al by ToyZone, Reggies, Game & Makro gekyk....

Hier is 'n foto van wat ek soek............

Dankie!!!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account