Hi!
Het jy reggekom met iemand? Iemand het my verwys na 'n plekkie toe net anderkant hans strydom (snelweg se kant toe) en net af van Gasrfontein. Laat weet as ek die details vir jou kan stuur.
Ek is opsoek na 'n plekkie vir ons dogtertjie in die Moreleta Park/Ersamuskloof area. Het jy dalk van ietsie hier rond gehoor?