file Waarna om te kyk as ek my baba skool toe stuur

9 years 3 weeks ago #277601 by Sonsbaby
Ek moet volgende jaar kyk na 'n kleutersool of dagmoeder vir my kleinding hy is nou 16 maande oud. Sal graag ook wil weet waarna om te kyk en wat om te vra.

Al wat ek kan aan dink is om seker te maak hulle het goeie sekuriteit dat nie net enige iemand kan instap en 'n kind vat nie. Ook dalk die kinder-oppasser ratio. En wat dalk van hoe hanteer hulle badkamer roetine?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

9 years 1 month ago #277385 by Moomie Moderator
Om die regte speelgroepie, dagmoeder of kleuterskool te kies vir jou kind, is nie altyd 'n maklike besluit nie.

Waarna kyk julle as jy by die skooltjies is? Volgense wat maak jy jou keuse?

Enige belangrike vrae wat aan die personeel gevra moet word wanneer jy na die skooltjies gaan kyk?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account