file Prayers for Sexy Hexy

16 years 1 week ago #106506 by Jems
Replied by Jems on topic Re: Prayers for Sexy Hexy
I'm sorry for your losses Sexy Hexy. Thinking of you... x

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #106482 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Prayers for Sexy Hexy
SH - ek is so vreeslik jammer om te hoor. Daar is nie woorde wat dit beter gaan maak nie. 'n vriendin van my is deur dieselfde op 16 weke, en sy is deur dit agv. van haar geloof en vertroue in die Here se genesing.

Ek dink aan jou en liefde en sterkte vir jou en jou familie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #106479 by Moomie Admin
Sexy Hexy, ek dink aan jou. Daar is nie woorde om dit beter te maak nie. Weet net ons is almal hier vir jou en dink aan jou. Sal julle in my gebede hou. xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #106476 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re: Prayers for Sexy Hexy
Sexy Hexy, daar is nie woorde om dit beter te maak nie. Daar is nie woorde om te troos nie. Net smeek gebede na ons Hemelse Vader om jou en jou gesin styf toe te vou in Sy liefde. Ek bid vir 1 ry spore wanneer jy terugkyk. Dat God jou sal dra wanneer jy nie meer kan loop nie.
En soos die dae verbygaan, bid ek dat jy God jou moontlikheid maak dat jy weer kan glimlag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #106475 by Lizzy_Jblocked
SH - 'n mens het nie woorde in 'n tyd soos hierdie nie. Ek kan jou een ding met sekerheid se, die Liewe Vader hou daardie pragtige kindertjies van jou nou in Sy hande. Mens verstaan nie altyd hoekom hierdie dinge gebeur nie, maar ek glo ons Vader is 'n Vader van lewe en Hy jou sal dra deur hierdie tyd. Jou sterkmaak en jou en jou gesin sal vashou in Sy hande.

Jou pragtige kindertjies is in Sy woning vanaand en troos jou dat hulle veilig is en nie seer het nie. Ek weet mens wil hulle eerder hier he....pas jou op en jy sal in my en my gesin se gebede wees.

XXXX

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #106468 by GirlyBlocked
No words can describe how I wish I could take this pain away from you and your family.

I will pray for you for peace and strength and healing. The Lord is sovereign, there is a reason for this, but doesnt take away the hurt of the loss. I am so sorry. Will be thinking of you through this time.

First angel resting 25/06/2009
2nd angel Kaylee born 13/08/2010 2.83kg 47cm 33.5cm
File Attachment:
File Attachment:



File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #106461 by Nadia
Replied by Nadia on topic Re: Prayers for Sexy Hexy
So sorry for your loss! May God comfort u and your family

Mom to a gorgeous boy (4yrs) and due with number 2 in January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account