Hallo
Ek is nuut op moomies en soek ander mammas se raad. Ek is nou 32 weke swanger en het so 2 wke terug 'n niersteen gehad wat hulle uitgehaal het tydens 'n operasie en 'n stent ingesit het. Op hierdie stadium verduur ek baie pyn en ongemak en die dokters bly se daar is niks wat hulle kan doen nie. Om alles te kroon le sy ook op my blaas wat dit nog meer ongemakliker maak. Enige iemand met raad?