question-circle Swangerskap na sterilisasie.

11 years 2 months ago #264666 by Lelie
Hi almal.

Wil net graag weet of hier enige mamma's is wat swanger geraak het na sterilisasie sonder om n reversal te doen, wat was die voor en nadele ( as mens dit so kan noem)?

Byvoorbaat dankie vir die terugvoer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account