file Dogtertjie Name - Enige voorstelle?

16 years 4 months ago #28024 by ChaNa
Hey Anje

So bly om te sien jys nog online ek is leka lonely vanaand lol.

Is sy opsoek na 'n afrikaanse naam of kan hy 'n engelse weergawe ook he of gemeng?

Is sy 'n tipe funky vrou of 'n ouderwedse tipe?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28020 by Lia
Hi Girls,

Hoop julle kan help, my vriendin is swanger met dogtertjie, due 10 Jun, maar nog nie name nie. Sy het gevra vir voorstelle, so nou vra ek julle. Dit help nie om haar en haar man se name saam te voeg nie, dit werk glad nie, glo my. Sy is opsoek na unieke vroulike dogtertjie name, so enige voorstelle is welkom.

Dankie vir jul hulp.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account