file TTC in APRIL

16 years 7 months ago #6456 by Strik*kie
Replied by Strik*kie on topic Re:TTC in APRIL
Gaan create jou ticker en dan paste jy die code op jou profile by signature of so iets. Hy update automaties elke dag behalwe as jy gaan verander.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #6453 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Re:TTC in APRIL
Weet jy hoe om 'n ticker by Lillypie te kry (ek neem so aan)

Dan gaan jy na "My Profile" en dan "edit" en dan "forum". Dan sal jy sien jy kan daar goedjies skryf en ook die code soeg en plak, dan verskyn dit elke keer.

Hoop ek het reg verduidelik...

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #6452 by Strik*kie
Replied by Strik*kie on topic Re:TTC in APRIL
Ilze dink ons almal voel so oor die dienste en goed, dit maak mens negatief want almal ly daaronder. Shame hoop jy voel gou beter.

Lalie, ja charlaine het mos kansellasie gekry en ek is ook nog op kansellasielys (hoop ek) lol. Dalk het jy nie eens nodig om te gaan nie. Maar ja koffietjie sou lekker gewees het hmmmmmm mt so lekker groot stuk koek. :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #6448 by Laliek
Replied by Laliek on topic Re:TTC in APRIL
Girls blonde question - how do you get the ticker on??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #6445 by Laliek
Replied by Laliek on topic Re:TTC in APRIL
Ilse lol - stem 100% saam!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #6442 by Laliek
Replied by Laliek on topic Re:TTC in APRIL
Aaaahhh Strikkie hallo lol. Ooo ja, ek't vergeet jy en Charlaine was naby my met die afspraak. Myne is 1 Junie - wens dit was op dieselfde dag dan kon ons vir koffie na die tyd gegaan het!

Ag dankie - ek het nie veel hoop nie - hou nou maar uit vir oom Strikdas en 1 Junie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #6438 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Re:TTC in APRIL
Is seker so dat elke generasie sy probleme het. Toe ek anderdag met my pa daaroor praat, toe vra hy my of ek dink hulle was gerus om met 'n gesin in die laat 70s en vroeg 80s te begin met al die struggle en dinge van daardie tyd. So, baie waar, maar wragtag, as jy wil staak, doen dit op jou eie tyd. Moenie my VREK laat vir my werk maak waarmee ek geld verdien om belasting te betaal en te betaal vir dienste soos vullisverwydering (wat natuurlik nie gebeur nie) ens nie.

Laat ek eerder stilbly voordat ek almal omkrap. :S

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account