file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #27869 by klippie
Okay great Pais, so dis oraait as ek gaan holiday vanaf CD20! Whoop whoop. Jy met jou tweeling langes en ek met my tweeling plattes! Of dalk kry ons elkeen 'n lange en 'n platte! Dan trou hulle met mekaar en live happily ever after!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27867 by Cornel
LOL! Aangename kennis,Klippies.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27866 by Tienka
Sies Klippie jy laat dit klimk of ek stink :laugh:

En wat het die kwak gese met al die sonars en xtrale??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27865 by Morgan
weet nie of dit die heater hier binne my is nie maar ek het nog glad nie koud gekry nie.

O ja mommy ek het vir my mooi pajamas by ackermans en dan een by edgars gekry.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27863 by klippie
LMGA @ Kriek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27861 by Paisley
Klippie - ek het 'n 26 dag siklus, so ek het op dag 10 (jy sal dan seker op dag 12) gaan vir scans en dan die prosedure was elke keer op dag 12 (jou dag 14)... Ek het al gehoor dat die meds jou vinniger kan laat ovuleer, maar dit het nooit met my gebeur nie. My siklus was klokslag...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27860 by klippie
Tienka, kepienka, keriekstiekstiena (joune werk nie so lekker nie!)

Ek was out and about! Onder andere by dr gewees, en x-strale en ultrasound!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account