file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #27610 by Paisley
hehe ansa, my laaste pieps was op die dag van my tweede bloods - net om te kyk of die strepie donkerter word. Sedertdien het ek nie weer gepieps nie nee... Dalk moet ek vannaand weer biettjie ;)

Aww Nel en Drix - moeder - LOVE at first sight!!!!!!!!!!!!!!!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27609 by Tienka
Paisley, wat van 'n foto van al 10 saam??

Anje, vreeslik bly dit het goed gegaan, sien jy het verniet gestres. Kom ml nie vanaand huis toe nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27608 by Nessie
Goeie Middag Cornel! Baie Welkom hier!
Ek is ook nou 25 en sit ook in die selfde bootjie. Ek en DH gaan 11 Junie die FS sien so dan behoort ons te hoor waar die kort connection is. LOL!
Hoop jy kry sommer gou jou BFP!

Paisley, miskien moet jy nou vir ons die detol toets doen dan vergelyk jy dit met daai van ons nog voor jy preggers was! LOL!!! :woohoo:

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27604 by sexy~hexy
LOL Paisley anyone, die eerste een?

Welkom Cornel..vertel ons bietjie meer van jouself.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27602 by Lia
Hi julle, ek is terug, het nou net halfte opgevang, baas se ek kan huis toe gaan, hy se hy kan sien hoe moeg ek is.

Alles het goed gegaan met eksamen, weet nie hoekom ek so gestres het nie.

Ek sal by huis opvang en weer in loer.

tata vir nou

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27599 by Tienka
Hallo Cornel, baie welkom hier by ons. op hierdie thread is ons 'n mengelmoes van afrikaanse dames, sommige al swanger, sommige probeer nog en ons chat tog te lekker. Ek is seker jy is by die regte plek.

Van waar is jy en hoe lank probeer julle al?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27596 by Dassie
Bye almal.

Dankie weereens vir julle ondersteuning vandag, het baie gehelp.

Hoop Anje se eksamen het goed afgeloop en hoop die wat nog wag vir Dok om te bel, kry sommer nou nou die oproep. Kom update ons.

Chat more weer.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account