file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #27517 by ChaNa
Die van julle wat sushi eet ek en DH maak mos sushi self so ons gaan 'n sushi en poker night hou.

As julle wil kom is julle welkom

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27516 by Strik*kie
Ansa bly jy het reggekom, jy sal sien die tydjie gaan nou vinnig vlieg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27515 by Driekie
Jy moet seblief vir my stuur - ek kon nog nie agterkom wat die size-limit is op my werk e-mail nie.So stuur ma - ek sal kyk en laat weet as daar probs is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27511 by Ansa_S
Ja Nessie, ek is ook bly dis om die draai, nog voor die skool sluit!!!!!!

My man het sommer klaar gereel vir verlof vir daardie dag, en ek gaan more want die Hoof was nie vandag beskikbaar nie!!!

Dis op CD20 my ginekoloog besoek en my huisdokter wil he ek moet CD21 bloedtoets doen, so dan werk als mooi uit.

Gaan net vir my huisdokter vra om al my uitslae en goed saam te stuur met my en sommer skryf vir dokter op watse behandeling ek is.

:silly:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27509 by Strik*kie
O ek like julle pics en daai 2 lovebirds is te cute.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27504 by Tienka
Nelria, jou nuwe profile pic is stunning!!!! Dankie vir die foto's, gaan dit hou. Jou pop en Markus is darem maar net die oulikste goedjies!!

Ansa, Petro kry sommer by my die ontvangsdame van die jaar award, sy is altyd so nice!! Ek gaan ook 2 Junie vir dr Roodt sien, maar vroeg-vroeg in die oggend. :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27501 by Ansa_S
Ek is nou sommer meer gerus en opgewonde, net om te dink dat voor die einde van hierdie siklus het ek al by ginekoloog uitgekom wat dan dalks vir my antwoorde kan gee!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account