file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #16291 by Dassie
Check jou PM Anje.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16286 by Tienka
Charlaine, ek is glad nie haastig vir hierdie boeta om te kom nie, hy kan maar rustig groei :laugh: Ek raak benoud as ek sien hoe vinnig die tyd verbyvlieg, ek geniet dit om swanger te wees, so hy moet maar sy tyd vat.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16283 by Kriek
LOL Strikkie, :D

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16280 by Dassie
Jammer Klippie, dink ek het jou en Laliek se afsprake omgeruil hehe.

Welcome Angi. I have also been ttc for a year. Booked for a FS, because most gynae's will tell you to go to a FS after a year. There may be a small little problem somewhere that a specialist can sort out quick. Try to explain to your husband. Good luck.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16267 by Strik*kie
Angi, lol i'm not too far from you but its a small town and everybody knows everybody. So i'd rather not say on forum.

Kriek, ek is geskok in jou :ohmy:

LOL Tienka, nee dit slaan my nou nou sos bom ek het iets gemis.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16262 by ChaNa
Hi

Welcome Angi

Tienka ek is so bly alles het goed verloop by jou dr vandag jy raak seker nou baie angstig om jou bulletjie te sien. Ek onthou hoe erg die laaste paar weke was mens wil net he babatjie moet uit lol.

Die paaie in pta is verby nag mens sukkel al ewig met die dekselse high way. Hoop Morgan staan nie lank nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16239 by Kriek
Anje, ek voel net soos jy, ek het ook niks lus vir werk nie, en ek en die girl wat saam my werk was nou Wimpy toe vir lunch en toe besluit ons net bogger dit ons drink sommer nou n glas wyn ook, nou is ek lekker moeg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account