file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #9263 by sexy~hexy
Het jy al 'n tax reference nr Driekie?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9258 by Driekie
SSSSSSSlakkie - rol so lekker van die tong af - shame girla - jou nie doodwerk nie ne!!!

My man weet ok ek chat hier - hy wil ok elke dag van die nuwe gebeure weet!

So gepraat van SARS - ek gan hierdie jaar al die tax invullers join (my salaris vir die eerste keer bo die afsnypunt). Ek is vreeslik dom en ek dink julle moet my seblief raad gee - nie n clue waar om te begin nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9257 by Slakkie
KLIPPIE JY IS 'n STER

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9255 by klippie
ONTHOU:::::::::

Jy eis nie geld terug van SARS nie, jy trek net die totale bedrag van jou belasbare inkomste af. En dit moet ten minste 7,5% van jou belasbare inkomste wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9253 by klippie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9252 by Slakkie
:woohoo: HEEELLLOOO earth calling Slak!

Ek was heavy MIA sorry maar ek moet baie werk doen voor ek op holiday gaan en het sopas so vinnig deurgescan!

Ansa - Ek wil nou weet wat het jy delete? Jy weet ek het ook maar 'n evil mind. Oor die bed wat squeek ons was een naweek weg saam met mense wat saam my man werk en na 'n paar doppe het almal gaan slaap toe raak ons frisky en die volgende oggend met ontbyt het almal net gesmile so hulle het verseker geweet ek het die res van die naweek gebloos.

My man weet ook nie ek gesels met julle nie maar elke girl moet haar geheim hê.

Klippie - Gee asseblief vir my daai link waar jy daai goed op sars gekry het. Groot ASB want ons gaan ook in Junie om die IVF te begin.

Tienka - Hoezit aangename kennis!

Nelria - Sterkte met jou assignments!!

Morgan - Jy het een van die dae 'n nuwe hempie!

Aan almal verder hello!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9251 by Driekie
Soory - ek het nou net n uber dom klient gehad!! Maak my so vies as mense net bel of inkom en se "where's my parcel" - verdomp - weet hulle hoeveel pakkies ek op n daaglikse basis hanteer????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account