question-circle Help asb! Jeuk Jeuk Jeuk!

16 years 2 months ago #90597 by Natsie
Replied by Natsie on topic Re:Help asb! Jeuk Jeuk Jeuk!
Hi julle skiesie man maar ek was net so bietjie besig! Ek het gister na werk in die rooibos tee gaan bad en na die tyd my dik met die aqueous cream gesmeer wow sal julle sê voel soos 'n nuwe mens! Ek kry nog so elke nou en dan 'n itch maar nie dat ek my vel wil af krap nie so klein een dat as ek dit ignore gaan dit weg en my hande is nie meer so seer nie. Julle is great baie dankie vir die raad ek het actualy gister aand deur geslaap kon dit nie glo toe ek vanoggend wakker word nie! Dit was so lekker. Ek het regtig nie geweet hoe ek dit vir nog 2 weke gaan doen om so te jik nie dit was gruwelik! Nou sien ek weer kans vir dit wat voorlê. Nog net 13 daggies.

Thanks julle waardeer dit opreg baie!

Hugs

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90559 by 290708
Replied by 290708 on topic Re:Help asb! Jeuk Jeuk Jeuk!
Natsie, not to discourage you, but I had that and nothing, promise you, nothing helped. I tried any and everything and it didnt help. It only went away after the birth of my daughter.

(((HUGS)))

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89919 by So.n.ay
Voel dit met jou Natsie.

Ek voel dieselfde. Vind dat 'n bad help, niks borrelbad en sulke goed. Toe ek my gynae van dit vvertel, het hy my 'n voorskrif gegee vir 2 tipes tablette, dink die een was Essentiale, maar ek het dit nooit gaan kry. Ek maak ook maar seker dat ek goed bevogtig. Gebruik tans Epi-max oor my hele ligaam en Happy Event oor die plekke waar ek voel dit baie "rek". Ek het gister my boepie gekrap, maar agterna het dit so gebrand dat ek onmiddelik room aan gesmeer het.

Ek weet mens moet nie krap, maar dis so 'n intense jeuk. Ek sien al hoe die rekmerke vorm op alle krappe.

As niks van die wenke help moet jy dalk maar weer jou gynae of GP gaan sien.

Sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89900 by lientjie
Het jy al probeer om met Epizone E room te bad ipv seep? Dit verrig wondere vir 'n droe vel. Smeer jou hele lyf daarmee voordat jy in die water klim.

As jy wil probeer om 'n homeopatiese/natuurlike oplossing te vind kan jy NatMur Tissue Salt No.9 probeer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89880 by *Joli*
Replied by *Joli* on topic Re:Help asb! Jeuk Jeuk Jeuk!
Die jik wat ek gehad het, het nie beter geword met lavendar of enige rome nie. Net erger.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89818 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Help asb! Jeuk Jeuk Jeuk!
Ek het nog nooit Lavender probeer nie, maar sal bietjie gaan oplees oor die benifits. Enige iets wat natuurlike antihistamine in het sal defnitief help!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89792 by Strik*kie
Hi Natsie

Ek weet nie of die jeuk dieselfde is as myne nie, ek gebruik woolworths se lavender cream elke aand voor ek slaap, dh spot al en se dis 'n hele ritueel, maar dis al wat help sodat ek net aan die slaap kan raak. Glo jy kan enige lavender room gebruik om te verlig.

Ek gaan ook die rooibos idee van Anina probeer.

Sterkte hoop dit word beter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account